Thursday 28 May 2015

Brief 10: 28 Mei 2015

Geagte Ouers.

Graag bevestig ek die naweek se reëlings met u.

      1.       VRYDAG, 29 MEI

14:30 – 18:00      Uitpakinspeksie en Oefening (verkorte oefening a.g.v. optrede volgende dag).
18:00                   Oppak en afsluiting
                            (Geen etes word voorsien)

       2.       SATERDAG, 30 MEI


   

U is baie welkom om ons daar te kom ondersteun.

Baie sterkte aan Alexander, Karel Anais en Louise met Simfonia Juventi se Gala-aand Saterdagaand.  Ons is trots op julle.  Baie sterkte ook aan Alexander en Karel (en Matthys) met jul UPSO-konsert Vrydagaand.

Vriendelike groete!

Danie


Danie Smith
HOëRSKOOL WATERKLOOF
DIREKTEUR KULTUUR &
KONSERTORKES
Sel:  082 853 8698
Tel (skool):  012 – 347 0277 X 130

Faks:  086 512 8755
























No comments:

Post a Comment