Thursday 1 November 2012

Kersfees wenslysies


Geagte ouers.

Baie dankie vir almal se hulp.  Die huisies was nogals vinnig vol hierdie jaar.  Soos wat u gereageer het, het ek die lysies voltooi.  Dis jammer dat almal nie die kinders kon kry wat u gevra het nie!

Dra ook asseblief my dank oor aan al die kollegas by u onderskeie werke war ook so muldelik bydrae.

Daar is ongelukkig geen kind meer oor nie, maar daar is nog baie huiswense bo-aan die lysies waarna u kan kyk.  Laat weet asseblief indien u daarmee wil help.

Maak ook asseblief seker waar u naam orals is en dat dit korrek is.

Al die geskenke moet asseblief op die laatste Vrydag 2 Desember by my wees.  Draai asseblief die geskenkies so toe dat die papier met al die hantering en vervoer nie sal skeur nie.

Voeg slegs die kind en sy/haar huis se naam op die kaartjies.  Ons mag geen persoonlike inligting daarop sit nie.

Vriendelike groete!

Danie

[Verwys asb na die oorsponklike email agv die persoonlike aard van die wenslyste - Ed]


D.J.F. SMITH
HOëRSKOOL WATERKLOOF
DIREKTEUR KULTUUR
KONSERTORKES: DIRIGENT
Selfoonnommer:  082 853 8698
Telefoonnommer (skool):  012 – 347 0277 X 130
Faksnommer:  086 512 8755



No comments:

Post a Comment