Saturday 21 May 2016

Klofies - Affies Kultuurderby

'n Heerlike aand met puik vertonings

Hierdie is beslis 'n goeie inisiatief om ons kinders blootstelling te gee, nuwe bande te smee en om te wys waartoe hulle instaat is. Sonder uitsondering kon mens sien hoe die jong gesigte blom elke keer as hulle juigende applous ontvang het van die gehoor wat elke ooblik terdeë geniet en waardeer het.

Lekker pizza voor die vertoning begin



















Die orkes het, soos gewoonlik, hulle uitstekend gekwyt van hulle taak.















No comments:

Post a Comment