Saturday 26 March 2016

Parnassus Kamp 2016: Vrydag Dag 2

Goeie Vrydag - Tyd vir refleksie

 Dit is lekker om in die rustige natuurskoon by Parnassus wakker te word.







Spesiale diens by die kapel onder die bome

 


Mnr. Hendrik Venter deel die goeie nuus van die Paastyd met ons


  

'n Klompie inspirerende getuienisse word gelewer






'n Kwartet van orkeslede maak die geleendtheid meer spesiaal





Nadat ons'n paar lof en aanbiddings liedere saam gesing het, sluit Jade vir ons af met gebed
 

Orkes breek op vir seksie oefeninge














Die juniors moes vandag volgens 'n Disney tema aantrek. Hier is Jack Sparrow en Minnie Muis!



Wag vir die kinders!





'n Bietjie waterpret!






























Disney vasvra

Ummm..


Noenu: Ek het geen idee. Jenna: Vra my! Seblief, seblief, seblief...
Trek aan soos die prentjie











Meneer Eddie geniet die mannewales

Ons is cool!!!


Instem vir die aand se oefening



Dit was nou 'n lekker oefening!



No comments:

Post a Comment