Laaste groot oefendag
Orkes speel vir die eerste keer al die nuwe stukke, een na die ander
|
Jesse die nar |
|
Peponi, met die choreografie |
|
Wanneer laas het jy hare gekam jongman |
|
Gisteraand se nagmars eis nog sy tol! |
|
Vandag is ekstra spesiaal - Meneer Danie het aangesluit by die orkes |
|
Lyk my al die vars lug en harde werk maak mens moeg. |
Tyd vir die tradisionele potjiekos kompetisie
Hope kreatiwiteit oral te sien
|
Terwyl die kinders kos maak, kuier die personeel bietjie om die tafel |
|
Hook, line & sinker |
|
Kyk bietjie wat die kompetisie doen |
|
Geheimsinnig |
|
Daar word lekker gekuier |
|
Moenie bekommerd wees nie dames, ek sal die bobbejane weghou |
|
Enige iemand die marshmallows onthou? |
|
Dartanian? |
|
As in die lug sorg vir interessante foto |
|
Janika se nuwe beste vriend |
|
Frankryk |
|
Amerika |
|
Asië |
|
Afrika |
Die tyd het aangebreek - Wie gaan die beste potjie hĂŞ?
Asië
Amerika (Algeheel beste indruk)
|
Kul jou hier, kul jou daar... |
Frankryk
Afrika (Die wen potjie!)
|
Ah, dinner and a show |
|
Janika is mal oor juffrou Sandri |
Nog 'n tradisie - Die junior konsert
Lekker gespot met meneer Eddie en die leiers
|
Die vertelle |
|
An old bloke called Eddie - His magical baton got stolen |
|
Die leiers (Noenoe, Frané en Kayla) |
|
Die skurke in die verhaa |
|
Almal geniet dit |
|
Eddie en sy linkerhand, Louise |
|
Louise gaan daag die skurke uit tot 'n thumb wars speletje - Sy wen, a.g.v. haar 'freakishly strong cello hands. |
|
Louise wen die baton terug vir Eddie |
|
Eddie gee sy leiers die trekpas en vervang hulle met al die juniors :-) |
Prysuitdeling (Potjiekos)
|
Amerika kry hulle prys vir algeheel beste indruk tydens die kompetisie |
|
Afrika kry hulle prys vir die beste potjie |