Monday 7 April 2014

Epos 8/2014

Daar sal binnekort foto's van die kamp hier geplaas word.
 Izahn is besig om al die foto's bymekaar te kry en ek sal dit plaas sodra ek dit ontvang.  
Te oordeel aan die hoeveelheid 'hits' wat die blog die afgelope twee dae gekry het, lyk dit asof daar groot belangstelling is vir die foto's.
;) - red.



No comments:

Post a Comment