Saturday 21 May 2016

Klofies - Affies Kultuurderby

'n Heerlike aand met puik vertonings

Hierdie is beslis 'n goeie inisiatief om ons kinders blootstelling te gee, nuwe bande te smee en om te wys waartoe hulle instaat is. Sonder uitsondering kon mens sien hoe die jong gesigte blom elke keer as hulle juigende applous ontvang het van die gehoor wat elke ooblik terdeë geniet en waardeer het.

Lekker pizza voor die vertoning begin



















Die orkes het, soos gewoonlik, hulle uitstekend gekwyt van hulle taak.















Monday 28 March 2016

Parnassus Kamp 2016: Sondag Dag 4


Laaste groot oefendag

Orkes speel vir die eerste keer al die nuwe stukke, een na die ander

 


















Jesse die nar

Peponi, met die choreografie



Wanneer laas het jy hare gekam jongman

Gisteraand se nagmars eis nog sy tol!





Vandag is ekstra spesiaal - Meneer Danie het aangesluit by die orkes

Lyk my al die vars lug en harde werk maak mens moeg.


Tyd vir die tradisionele potjiekos kompetisie
Hope kreatiwiteit oral te sien


Terwyl die kinders kos maak, kuier die personeel bietjie om die tafel





Hook, line & sinker



Kyk bietjie wat die kompetisie doen




Geheimsinnig







Daar word lekker gekuier







Moenie bekommerd wees nie dames, ek sal die bobbejane weghou





Enige iemand die marshmallows onthou?



Dartanian?






As in die lug sorg vir interessante foto

Janika se nuwe beste vriend

Frankryk

Amerika

Asië


Afrika



Die tyd het aangebreek - Wie gaan die beste potjie hê?

Asië








Amerika (Algeheel beste indruk)









Kul jou hier, kul jou daar...


Frankryk













Afrika (Die wen potjie!)








Ah, dinner and a show



Janika is mal oor juffrou Sandri

Nog 'n tradisie - Die junior konsert
Lekker gespot met meneer Eddie en die leiers

Die vertelle

An old bloke called Eddie - His magical baton got stolen

Die leiers (Noenoe, Frané en Kayla)


Die skurke in die verhaa



Almal geniet dit


Eddie en sy linkerhand, Louise


Louise gaan daag die skurke uit tot 'n thumb wars speletje - Sy wen, a.g.v. haar 'freakishly strong cello hands.

Louise wen die baton terug vir Eddie

Eddie gee sy leiers die trekpas en vervang hulle met al die juniors :-)


Prysuitdeling (Potjiekos)





Amerika kry hulle prys vir algeheel beste indruk tydens die kompetisie



Afrika kry hulle prys vir die beste potjie