Dit was vandag pajama-dag
Tyd vir die eerste oefensessie van die dag
 |
Nie te veel te doen in hierdie liedjie nie. |
Die jongklomp sukkel om wakker te word - So, een maal om die rugbyveld om wakker te word
Na die oggendsessie, was dit weer tyd vir oefen in kleiner groepe
 |
Suné is sommer weer geïnspirreer - Sy wil net so goed soos die orkes speel. |
Tyd vir die volgende oefensessie
Nie net lyk hulle cool nie, hulle speel uitstekend!
Dit is 'n talentvolle klomp - Hier word aan die choreografie vir Peponi gewerk
 |
Die jongste orkeslid ten volle deel van die oomblik |
Tyd vir spanbou!
 |
Hulle wil hê ons moet wat doen?! |
Tyd om die hindernesbaan van nader te leer ken
 |
Moet nie hierdie eet nie! |
 |
Die 3 kleintjies en Heloise :-) | Die pasiënte vir die oefening |
Die doel: Bou 'n draagbaar
Hulpmiddels: Skoenveters
 |
Louise kry bietjie inspirasie by Micka |
 |
Evan offer sy T-hemp op vir die span! |
Die plan begin vorm aanneem
 |
Die finale produk |
Spanne, gaan haal julle pasiënte en bring hulle veilig terug
Span 4
 |
Gemaak in 10 min en 9 sekondes |
Span 1
 |
Klaargemaak in net oor die 7 minute |
Span 2
 |
Hardloop vir daai wenstreep! |
 |
Nog 'n pasiënt maak dit, in een stuk |
Span 3
 |
Die pasiënt is op 'n 'roller coaster' rit gevat deur span 3! |
 |
Die algehele wenners, in 6 minute en 1 sekonde! |
Tyd vir 'n paar yoga oefeninge
 |
So moet dit eintlik lyk |
 |
Hierdie mense verstaan nie yoga nie - mens moet ontspan |
 |
Hierdie verg baie inspanning!!! |
 |
Dit is hoe die pros dit doen!!! |
 |
As Louise kan, dan kan ek ook! |
 |
Dit was nou ontspanned! |
Die aand oefensessie -
Die orkes klink al beter en geniet wat hulle doen!
 |
Die orkes doen so goed, meneer Eddie gee hulle die aand vroeg af! |
 |
Yay!! I love it when a plan comes together. |
A sight for sore eyes - Wanneer jy die juniors se beauty sleep onderbreek vir 'n nagmars
Hulle word geblindoek die 'bos-in' gevat ;-)
 |
Pasop die trappie en moenie jou maat laat gaan nie |
 |
Koljander, koljander so deur die bos |
 |
En daar 'verdwyn' nog een van die juniors |
 |
En nog een... |
 |
En nog een!!! |
 |
Last man standing |
 |
Hulle het dit sowaar oorleef! Maar nou moet hulle elkeen 'n 'manlike' klip gaan soek. |
 |
Ek is nog steeds lief vir jou sus! |
 |
Noenoe maak seker dit is 'n 'manlike' klip |
 |
Dit raak nou bietjie laat vir die leiers ook |
 |
Die klippe is van nou af julle beste maatjies - Waar jy gaan, gaan die klip! |
 |
Kom ons gaan slaap julle |
No comments:
Post a Comment