Na alles verkeed gegaan het wat moontlik kon verkeerd gaan het die optrede uiteindelik aan die gang gekom teen 12:20. Carine het vandag haar debuut as solis gemaak en baie goed gespeel - wel gedaan Carine!
Die foto's is deur Maestro self geneem.
 |
Michelle speel "Ou Ryperd"! |
No comments:
Post a Comment