Rico het hierdie fotos gestuur waarvan die meeste van die optredes by die V & A Waterfront was. Ons het maar nog min fotos van hierdie twee optredes - dankie Rico!
Op die eerste twee fotos kan die grootskerm TV in die agtergrond gesien word waar die Sokkerwedstryd uitgesaai word terwyl Renee die orkes stem. Toe Suid-Afrika wen was die gehoor in 'n baie goeie stemming en baie mense het sommer gebly en die musiek geniet.
 |
Saterdag |
 |
Vrydag |
 |
V & A Amphiteater - Stilte voor die storm ;) |
 |
V & A Amphiteater gehoor |
 |
V & A Amphiteater gehoor |
 |
Simonstad Vlootbasis Hoofkwartier Optrede Donderdag |
 |
Simonstad Vlootbasis Hoofkwartier Optrede Donderdag |
 |
Simonstad |
No comments:
Post a Comment